RSG Geldsake met Moneyweb

By: Moneyweb Radio
  • Summary

  • RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
    Moneyweb (Pty) Ltd. 1997 - 2020.
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2
Episodes
  • Kenners antwoord luisteraarsvrae
    Nov 22 2024
    Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    19 mins
  • Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?
    Nov 22 2024
    Die G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    7 mins
  • Jan Taks raak aan diegene wat nie meer hier woon nie
    Nov 22 2024
    Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se waarskuwing aan diegene wat nie meer in Suid-Afrika woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    9 mins

What listeners say about RSG Geldsake met Moneyweb

Average customer ratings
Overall
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    1
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    1
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    1
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.