• Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?

  • Nov 22 2024
  • Length: 7 mins
  • Podcast

Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?

  • Summary

  • Die G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.