Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
$0.99/mes por los primeros 3 meses

Compra ahora por $20.00
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrado por:
-
Martelize Kolver
Acerca de esta escucha
Nou is hierdie bekende boek en film ook as luisterboek beskikbaar! Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry. Op ’n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ’n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ’n gay biologiese pa, ’n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie! Ideale luisterstof vir die hele gesin.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2010 NB Publishers; 2010 Marita Van der VyverLos oyentes también disfrutaron...
-
Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie
- De: Jaco Jacobs
- Narrado por: Heino du Plessis
- Duración: 2 h y 52 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
ñ Eksentrieke ouma. ñ Hardekwas tiener. ñ Road trip deur die Karoo. ñ gesteelde skaap. ñ Onvergeetlike avontuur. Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak. Vervaardig en opgeneem by Boomroc Studio van die Pionier Drukkery. Voorgelees deur Heino du Plessis.
De: Jaco Jacobs
-
Op pad: 'n Reisjoernaal [On the Way: A Travel Journal]
- De: Dana Snyman
- Narrado por: Johan Nel
- Duración: 6 h y 6 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk - en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na 'n plek van genade en hoop.
-
-
Aangrypend
- De Nonnie Grimbeek en 11-13-19
De: Dana Snyman
-
Die mooiste sprokies van Grimm [The Best Fairy Tales of Grimm]
- De: Marita Van der Vyver
- Narrado por: Susanne Beyers
- Duración: 7 h y 29 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Veelsydige skrywer Marita van der Vyver maak hierin ’n keur van haar mooiste Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is veertig sprokies in die bundel opgeneem. Dit word voorgelees deur drie uitmuntende stemkunstenaars: Susanne Beyers, Roeline Daneel en Deirdre Wolhuter.
-
-
Briljant geskryf en vermaaklik vertel
- De Jacobus en 05-08-13
-
Oupa Zombie
- De: Jaco Jacobs
- Narrado por: Jaco Jacobs
- Duración: 2 h y 49 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor...BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!
-
-
Hoe fun it is
- De Anonymous User en 02-07-25
De: Jaco Jacobs
-
Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
- De: Elizabeth Wasserman
- Narrado por: Deidre Wohouter
- Duración: 1 h y 2 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in 'n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van 'n groot boekuitgewery. Soetlief is 'n gevaarlike spioen. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is 'n avonturier, 'n uitvinder en 'n baie onvoorspelbare ou man.
-
n Goeie dag vir Boomklim [A Good Day for Tree Climbing]
- De: Jaco Jacobs
- Narrado por: De Klerk Oelofse
- Duración: 2 h y 24 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word....
-
-
vir 13+
- De Anonymous User en 06-07-22

Huppelkind
- De: Wilhelm Otto Kühne
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 2 h y 1 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
’n Storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel, met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.
-
Kyk na my [Look at Me]
- Herinneringe aan 'n kindertyd
- De: Nataniël
- Narrado por: Nataniël
- Duración: 8 h y 5 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir. Voorgelees deur die skrywer.
-
-
Nataniëls grandmother...a wise woman indeed.
- De Brandon Harrison en 06-25-24
De: Nataniël
-
Na 'n plaas in Afrika (To Farm in Africa)
- De: Irma Joubert
- Narrado por: Anton Brink
- Duración: 15 h y 57 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
’n Nuwe lewe wag op hom. In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leër op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef.
-
-
Bietjie langdradig
- De Mickey Theunissen en 04-10-25
De: Irma Joubert
-
Kondensmelk [Condensed Milk]
- De: Christien Neser
- Narrado por: Karen Augusta
- Duración: 4 h y 15 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers...en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken. Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.
De: Christien Neser
-
Koshuiskoffie [Residence Coffee]
- De: Christien Neser
- Narrado por: Carla Smith
- Duración: 4 h y 37 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Tienerlesers het die eerste keer kennis gemaak met Elle in die skreeusnaakse topverkoper Kondensmelk. In hierdie welkome opvolg op Christien Neser se debuutroman kom die bedorwe Elle voor een van die grootste uitdagings in haar jong lewe te staan - die koshuislewe. Koshuiskoffie is die tweede boek in hierdie humoristiese en romantiese tienerreeks oor Elle Kroon se avonture. Die ander twee boeke is Kondensmelk en Blou sjokolade. Die boeke volg op mekaar, maar kan ook as enkeltitels gelees word. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Carla Smith.
-
-
Koshuiskoffie
- De Anonymous User en 08-24-21
De: Christien Neser
-
In die land van pamperlang
- De: Linda Rode
- Narrado por: Roelien Daneel, Anrich Herbst, Susanne Beyers
- Duración: 1 h y 55 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Dié bundel met klassieke verhale vir kleintjies is nou ook as luisterboek beskikbaar!'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a.
De: Linda Rode