• Vryspraak Episode 6: Politieke denke oor Hobbes

  • Nov 15 2024
  • Length: 48 mins
  • Podcast

Vryspraak Episode 6: Politieke denke oor Hobbes

  • Summary

  • Thomas Hobbes se filosofie oor die menslike natuur en die rol van die staat staan in sterk kontras met die Christelike en Gereformeerde tradisie. Hobbes stel voor dat die mens se natuurlike toestand gekenmerk word deur selfsug en konflik, wat ‘n absolute soewerein vereis om orde te handhaaf. Hy sien die staat as die finale redder van die samelewing, waarin mense hul vryhede opgee in ruil vir beskerming.

    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Vryspraak Episode 6: Politieke denke oor Hobbes

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.