• Vryspraak Episode 3: Althusius en Federalisme

  • Nov 15 2024
  • Length: 51 mins
  • Podcast

Vryspraak Episode 3: Althusius en Federalisme

  • Summary

  • Johannes Althusius (1557–1638) was ‘n prominente politieke teoretikus wie se idees ‘n belangrike grondslag gelê het vir die teorie van federalisme, veral wat betref gedesentraliseerde regeringsisteme. In Episode 3 van Vryspraak gesels Paul Maritz met professor Koos Malan oor die relevansie van Althusius se denke oor gesag en outonomie binne federale strukture, veral in die konteks van Suid-Afrika se hedendaagse politieke bestel.

    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Vryspraak Episode 3: Althusius en Federalisme

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.