• Vryspraak Episode 2: Erfstad Boekbespreking

  • Nov 15 2024
  • Length: 47 mins
  • Podcast

Vryspraak Episode 2: Erfstad Boekbespreking

  • Summary

  • Episode 2 van Vryspraak, getiteld Erfstad en die Ruimte van die Afrikaner is ‘n boeiende gesprek tussen Dr. Wikus Buys, die skrywer van Erfstad (2024): Ruimte en Plek vir die Vierde Afrikaner, en Carel Boshoff, wat vanuit sy eie ervaring as kultuurleier ‘n dinamiese en insiggewende gesprek voer oor die rol van ruimte en plek in die Afrikaner se geskiedenis en toekoms. Die episode fokus hoofsaaklik op Buys se boek, wat ‘n diep kulturele en teologiese ondersoek is na hoe die Afrikaner sy omgewing en roeping op hierdie vasteland verstaan.

    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Vryspraak Episode 2: Erfstad Boekbespreking

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.