• Sheol: Land van Dood

  • Jan 22 2024
  • Length: 43 mins
  • Podcast

  • Summary

  • Ek hoop jy geniet dit om hierna te luister. Ek het gedink om net een episode hieroor te doen. Maar een was hopeloos te kort. Selfs soos dit is, is dit heelwat langer gewees as wat ek verwag het. En boonop is dit nog net helfte van wat ek eintlik oor wou gesels. As die HERE wil sal daar binnekort 'n opvolg episode wees. :-) Weereens, laatweet wat jy dink. Hierdie episode is tegnies ook deel van die monsters reeks.

    Show more Show less

What listeners say about Sheol: Land van Dood

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.