• DAWIE ROODT 2
    Nov 22 2024

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moontlike finansiële implikasies vir belastingbetalers in die huidige klimaat.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi069

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    1 hr and 4 mins
  • NICK VAN RENSBURG
    Nov 15 2024

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van Rensburg

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles in sy lewe verloor het. Nick kon dit regkry om uit haweloosheid op te staan, en vandag help hy ander om hul donker geskiedenis te verruil vir 'n positiewe toekoms.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi068

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    1 hr and 32 mins
  • PIETER JANSE VAN RENSBURG
    Nov 8 2024

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein onderneming groei tot 'n uitnemende staalbesigheid.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi067

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    52 mins
  • ANTON SMITH
    Nov 1 2024

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton Smith

    Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale kwale van die Suid-Afrikaanse samelewing (gebroke huise, dwelmmisbruik, mensehandel, selfdood, haweloosheid) asook opheffingsprojekte, rehabilitasie en hoe om op die regte manier te help.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi066

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    58 mins
  • CILLIERS BRINK 2
    Oct 25 2024

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot die val van die voormalige koalisie-regering in Tshwane? Waar staan ons nou en hou lyk die pad vorentoe?

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi065

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    1 hr and 8 mins
  • WILLIE JONES
    Oct 18 2024

    Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie Jones

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar dit het nie sonder uitdagings tot stand gekom nie.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi064

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    1 hr and 2 mins
  • JOHANN HOLM 2
    Oct 11 2024

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en kripto-bates. YouTube & Podcast: https: ....

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi063

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    50 mins
  • KOOS MALAN 5
    Oct 4 2024

    Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die verwydering die DA burgermeester van Pretoria, en die pad vorentoe.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi062

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
    58 mins