Episodes

  • Episode 24 - Bokappels en Sloertoere
    Jul 29 2022

    Ouderdomsbeperking - 18+

     

    Waarvan die bok van vol is, loop die sloertoer oor! 

    Vind uit oor bokke, omtrek van goet en allerhande ander kinkels en kabels.

    Show more Show less
    22 mins
  • Episode 23 - Dis tiere, bokke en borstikels
    Jul 15 2022

    Geen onder 18!

    Vandag gaan ons Sjinees. Van Bokke tot hulle klokke.

    Vind meer uit oor lukraak Sjinese Astrologie en ook wat die naweek in Klerksdorp gebeur.

    Soos gewoonlik het ons ons woord van die week ... wat natuurlik baie reaksie sal uitlok ... of is dit klok?

    Show more Show less
    30 mins
  • Episode 22 - Visse, kuberklokke en Siboslette
    Jul 8 2022

    Geen onder 18's nie!

     

    Wat het visse en appels in gemeen? Wees maar verseker daar sal 'n massamoordenaar genoem word. 

    Vind meer uit oor hoekom wolwe met die maan gepla is.

    Ons is baie opgewonde om drie SPLINTERNUWE, selfgeskepte woorde met julle te deel!

    Hier is 'n prys te wen - die eerste een wat raai watter winkel ons van praat ... 'n vyftig randjie vir jou om daar te spandeer. (Slegs die eerste een wat reg raai) Geen reëls en regulasies nie - Wees net lekker!

    Volg ons op Facebook: ChuChu en Kiki | Facebook

    Twitter: ChuChu en Kiki (@ChuChuenKiki1) / Twitter

    Show more Show less
    36 mins
  • Episode 21 - Waterdraers en Tosselterte
    Jul 1 2022

    Ouderdomsbeperking - Niemand onder 18 jarige ouderdom!

    Vandag gesels ons oor Aquarius'e, tosselterte en appels.

    Vind uit hoe om jouself, die naweek, weg te hou van die duiwel se oorkussing en ander peuselhappies vir jou ore!

    Volg ons op Facebook: ChuChu en Kiki | Facebook

    Twitter: ChuChu en Kiki (@ChuChuenKiki1) / Twitter

    Show more Show less
    28 mins
  • Episode 20 - Kielhaantjies en Sambrele
    Jun 24 2022

    Geen onder 18 jarige ouderdom. Volwasse praatjies.

    Skiet my 3, 7 of 9 keer met jou boog,

    anders gooi ek jou met my oog.

    Ek is nie bang vir jou,

    want ek het my sambreel by my

    wat ek net voor Kersfees sal wegpak.

    Vind uit van Boogskutter en sambrele in hierdie episode!

    Volg ons op Facebook: ChuChu en Kiki | Facebook

    Twitter: ChuChu en Kiki (@ChuChuenKiki1) / Twitter

     

    Show more Show less
    42 mins
  • Episode 19 - Angels, stekels en kampernoelies
    Jun 16 2022

    Wat het Julia Roberts en Leonardo de Caprio in gemeen?

    Hoekom hou sommige mense van die kleur swart? Wat het 1, 2, 4 en 7 in gemeen?

    Vind alles en nog meer uit in hierdie episode.

    Onthou slegs ouer as 18!

    Show more Show less
    29 mins
  • Libido Karmenaadjies
    Jan 14 2022

    NB: Geen onder 18's en die garde wat die eeu-merk nader, sit maar die pilletjie onder die tong.

    Tyd vlieg en voor ons ons oë kan uitvee, is dit weer tyd vir 'n Fantasmagoriese Vrydag.

    Die woord van die week is ... LIBIDO ... en dit word behoorlik onder loep geneem.

    Geniet saam met ons.

    Show more Show less
    28 mins
  • Episode 17 - Nuwejaarsoepsies en Horrorscopes!
    Dec 31 2021

    2021 Is op sy rug!

    NB: Slegs ouderdom 18 en ouer!

    Julle, die jaar het ons soos 'n tsunamie oorrompel, platgetrek, omgedolwe en uitgespoeg soos gister se ou chappie.

    Dankie vir almal se geduld, verstaan en ondersteuning deur hierdie moeilike tyd waar ons aandag gevestig was op ander belangrike gebeurtenisse in ons lewes - en ongelukkig - moes ons vir eers, vir ChuChu en Kiki op die 'back-burner' sit, tot ons weer kon asemhaal.

    Luister vanaand, op die vooraand van 'n splinternuwe jaar na ons bekeie opinies oor nuwejaarsvoornemens en ons waarskuwings in ons pasgemaakte 2022 Horrorscopes!

    Mag 2022 vir julle net die beste inhou, en as daar hindernisse is - hoop ons dat julle daaroor gedra sal word.

    Voorspoed en Toedels en Vroedels. 

    Show more Show less
    24 mins