• Leviatan: Die draak in die see

  • Jan 19 2024
  • Length: 32 mins
  • Podcast

Leviatan: Die draak in die see

  • Summary

  • Ek hoop jy geniet dit om hierna te luister. Ek het dit regtig geniet om hierdie een te doen. Stuur dit gerus aan vir vriende. Weereens, laatweet wat jy dink. Hierdie keer het ek nie Michael Heiser se boek so erg gebruik nie - ek het meer staatgemaak op my eie navorsing. Ek is wel baie indirek gestimuleer deur wat ek reeds by hom gelees het, en natuurlik, deur die konings daar van Haunted Cosmos. Musiek: Miguel Johnson, Makai Symphony, Evan King, Alexander Nakarada, Savfk, Jingle Punks.

    Show more Show less

What listeners say about Leviatan: Die draak in die see

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.