• Die Nut van ‘n Muskiet
    Nov 22 2024

    Bedags is dit skuldeisers en oproepsentrums, en snags muskiete. Maar, teister sal jy geteister word. Ongelooflik soos dit mag klink, is hierdie “arme, weerlose, klein” goggatjies blykbaar van waarde …

    Show more Show less
    5 mins
  • Kerssang Vibes
    Nov 20 2024

    ‘n Paar hoogtepunte uit die Kerssangdiens wat ons Sondag, 17 November op Robertson bygewoon het. Luister gerus met oorfone, of oor ‘n goeie klanksisteem, en geniet dit saam met my. 3 Kore, die Drostdy-koperblaasorkes, ‘n klein ensemble, ‘n kerkorrel, en ‘n stampvol gemeente wat uit volle bors sing, sorg vir ‘n paar knop-in-die-keel oomblikke.

    Show more Show less
    7 mins
  • Kompetisietyd
    Nov 13 2024

    Skryf met behulp van hierdie spesifieke “song starter” ‘n lied, stuur dit in om beoordeel te word, en wen dalk vir jouself ‘n klompie backtracks. Luister na die potgooi vir al die detail.

    Show more Show less
    8 mins
  • Sondag Blues
    Nov 10 2024

    ‘n Paar idees oor hoe om dit te bekamp

    Show more Show less
    6 mins
  • 20 Jaar van nou af …
    Nov 10 2024

    Hoe gaan ons 20 jaar van nou af leef?

    Show more Show less
    9 mins
  • 01 - Inleiding
    Nov 10 2024
    1. ​Inleiding, dis al …
    Show more Show less
    4 mins