• Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

  • Mar 24 2024
  • Length: 1 hr and 14 mins
  • Podcast

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

  • Summary

  • Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Show more Show less
activate_WEBCRO358_DT_T2

What listeners say about Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.