• Episode 183: Cobus van den Berg

  • Sep 6 2024
  • Length: 1 hr and 38 mins
  • Podcast

Episode 183: Cobus van den Berg

  • Summary

  • Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net nie meer ’n mark vir Afrikaanse films was nie.

    Maar in die 2010’s het die bedryf floreer, met titels soos Liefling en Semisoet wat groot sukses by die loket behaal het. Dit is toe dat Cobus van den Berg, op daardie stadium nog in die toerisme sektor, besluit het om sy passie vir films te volg en saam met sy hedendaagse vennoot, Tim Theron, hul eerste film te maak: Klein Karoo.

    Ons gesels met Cobus oor die hoe hy van die korporatiewe wêreld na die film bedryf gespring het, die ongewone manier hoe hy kennis opgedoen het oor die bedryf, en die rolprente wat hy tot dusver vervaardig het.

    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Episode 183: Cobus van den Berg

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.