• Barry Landman

  • Nov 20 2020
  • Length: 1 hr and 17 mins
  • Podcast

  • Summary

  • Barry Landman en sy twee broers is derde-generasie sitrusboere op Letsitele, naby Tzaneen. Hul hoofvertakking is lemoene, maar hulle produseer ook pomelo’s en suurlemoene, en het onlangs begin diversifiseer met die ontwikkeling van sowel makadamias as avokado’s. Die nuutste toevoeging tot die besigheid, wat die broodnodige diversifikasie-proses eenvoudig na ‘n ander vlak neem, was die vestiging van ‘n Caltex-vulstasie, met ‘n FreshStop-geriefswinkel en Liquor City-drankwinkel, langs die hoofpad. Christie Landman Boerdery (vernoem na hul oorlede pa) gee behoorlik gas!
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Barry Landman

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.