• BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE

  • Oct 18 2023
  • Length: 55 mins
  • Podcast

BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE

  • Summary

  • BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou, maar dit ook sterk kan ondersteun ,omdat dit deel maak van Suid-Afrika se voedselsekuriteit.
    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.