• DAWIE ROODT 2

  • Nov 22 2024
  • Length: 1 hr and 4 mins
  • Podcast

  • Summary

  • Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moontlike finansiële implikasies vir belastingbetalers in die huidige klimaat.

    YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi069

    Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

    Show more Show less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about DAWIE ROODT 2

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.