Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen Podcast Por  arte de portada

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Acerca de esta escucha

Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

adbl_web_global_use_to_activate_webcro805_stickypopup
Todavía no hay opiniones